Sperdatums vir individue en administratiewe boetes

Die belastingseisoen het op 1 Julie 2018 oopgemaak en die sperdatums vir die huidige belastingseisoen is as volg:

Tipe belastingpligtige

 

Kanaal

 

Sperdatum

 

Alle belastingpligtiges

 

Per hand by ’n SAID-tak

 

21 September 2018

 

Nie-voorlopige betaler

 

eFiling of per elektroniese indiening by ’n SAID-tak

 

31 Oktober 2018

 

Voorlopige betaler

 

eFiling

 

31 Januarie 2019

 

’n Administratiewe boete word gehef in terme van artikel 210 van die Wet op Belasting Administrasie (hierna “die Wet”). Die Wet beskryf verskeie soorte nie-nakoming wat vaste administratiewe boetes tot gevolg het. Tans word boetes slegs vir laat of nie-indiening van belastingopgawes gehef. Enige belastingpligtige wat nie hul opgawe indien nie sal beboet word.

Boetes kan wissel van R250 tot R16 000 per maand vir elke maand wat die nie-nakoming voortduur tot ’n maksimum van 35 maande. Die bedrag van die boete word bepaal deur die belastingpligtige se belasbare inkomste.

Belasbare inkomste vir die voorafgaande jaar (laaste opgawe ingedien)

 

Boete

 

Aangeslane verlies

 

R250

 

R0 – R250 000

 

R250

 

R250 001 – R500 000

 

R500

 

R500 001 – R1 000 000

 

R1 000

 

R1 000 001 – R5 000 000

 

R2 000

 

R5 000 001 – R10 000 000

 

R4 000

 

R10 000 001 – R50 000 000

 

R8 000

 

Bo R50 000 000

 

R16 000

 

Belastingpligtiges is by magte om vertoë aan die SAID te rig ten einde die boetes kwyt te skel, sou hul nie met die nie-nakoming saamstem nie. Vertoë sal egter slegs oorweeg word indien die nie-nakoming reeds reggestel is, en geldige gronde vir die nie-nakoming bestaan.

Ongeag of u met die boete saamstem of nie, raai ons u aan om die uitstaande opgawes so gou moontlik in te dien om verdere boetes te vermy.

Hierdie artikel is ʼn algemene inligtingsblad en moet nie as professionele advies beskou word nie. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foute, verlies of skade wat ondervind word as gevolg  van die gebruik van enige inligting vervat in hierdie artikel nie. Kontak altyd ʼn finansiële raadgewer vir spesifieke en gedetailleerde advies. (E&OE)


Posted

in

by

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X

IC Marais

Professional experience:

IC Marais is a certified CA (SA) with public sector and private sector technical knowledge based on 5 years’ Public Sector accounting, auditing and financial management experience and 5 years audit, tax and accounting experience. Detailed knowledge of private and public sector accounting and auditing standards (GRAP, IPSAS, IFRS, IAS, ISA) and public sector financial legislation (MFMA, etc.)

He enjoys the outdoors, hunting and fishing.

ic@newtons-sa.co.za

SCHALK GOUWS

Professional experience:

In 1995, Schalk started as a trainee at Warner and Newton (which became Moores Rowland in 1997 and then Mazars Moores Rowland in 2007) in Bloemfontein. In 1998, Schalk was appointed as manager at Moores Rowland, where he became a partner in 2003. Schalk received his Postgraduate Certificate in Advanced Taxation in 2006 and in 2009 he received his Certificate in the Administration of Estates.

schalk@newtons-sa.co.za

CEDRIC PETERSON

Professional experience:

Cedric started as a trainee at Warner and Newton (which became Moores Rowland in 1997 and Mazars Moores Rowland in 2007), Bloemfontein, in 1986. After completion of his articles, he joined the Special Investigations Division of the Department of Finance (SA Revenue Services) as a senior inspector from 1990 to 1991.

cedric@newtons-sa.co.za

LUCHA GREYLING

Professional experience:

Lucha started her career as a tax inspector at the Inland Revenue Department of New Zealand. After this she worked in commerce in Canada, Mexico and the United States.

On her return to South Africa, she completed her CA training contract with us and has been with Newtons ever since. She became a Partner in 2012.

Apart from her CA(SA) qualification she also holds a postgraduate certificate in Advanced Taxation (2005) and has the overall responsibility for training as our Training Officer.

lucha@newtons-sa.co.za